Inhoudsopgave:
Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy ân jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literêre nalatenskap benoem, kom as ân verrassing.Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor dié groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om antwoorde te soek oor Saartjie se lewe, haar werk en die raaisel rondom haar babaseun.ân Ongewone en boeiende literêre liefdesverhaal. |