Inhoudsopgave:
Op die oog af is dié roman ân storie oor ân goeie dokter en ân slegte polisieman. Want ân bosluisbyt aan die polisieman Frans Schuin lei onverwags tot ân tydperk van verwarring by die plattelandse dokter Gustav van Aardt. Die leser sien deur Van Aardt se oë. Is dit drogbeelde of werklike visuele waarnemings? En gaan hy mettertyd vrede maak met sy plek op die aarde? |