Nederlands
nl
English
en
contact veelgestelde vragen
log in
VU
 
Ek stamel ek sterwe
Hoofdkenmerken
Auteur: Eben Venter
Titel: Ek stamel ek sterwe
Uitgever: NB Publishers
ISBN: 9780624078173
ISBN boekversie: 9780624079071
Editie: 1
Prijs: € 17.63
Verschijningsdatum: 17-12-2016
Inhoudelijke kenmerken
Categorie: General
Taal: Afrikaans
Imprint: Tafelberg
Technische kenmerken
Verschijningsvorm: E-book
 

Inhoudsopgave:

Konstant Wasserman se pad loop dood. Sy mense met hul verstarde lewens en hul aansprake dryf hom tot raserny, dryf hom die land uit: Australië toe. In Sydney leer hy kook in 'n restaurant en vind hy vrye geeste wat hom verstaan. Die liefde, in 'n smeulende gedaante, terg sy sinne. Hy is vry. Tot die vreemde blou merke op sy bene begin uitslaan en hy begin siek word. Die toetse is positief, en hy moet klaarmaak, vrede maak. In 'n beheerste proses van heroïse afmetings konfronteer Konstant, en lê hy af: elke vriendskap en verwantskap, sy sinnelike liefde vir die lewe, en in 'n geïnspireerde deurgang, uiteindelik die lewe self
leveringsvoorwaarden privacy statement copyright disclaimer veelgestelde vragen contact
 
VUBOEKHANDEL.NL VU Boekhandel boekverkopers sinds 1967