Kies, soos Daniël, geestelike voeding bó gemak en ervaar die seën van 'n beplande biddende vas.\nDie Daniël-vas help jou:\n* God ontmoet en aanbid\n* Doelgerig bid\n* Vas met 'n gebedsdoel, en\n* Spesifiek vir antwoorde bid\nDie Daniël-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak.