Nederlands
nl
English
en
contact veelgestelde vragen
log in
VU
 
Swemlesse vir 'n meermin
Hoofdkenmerken
Auteur: Marita Van der Vyver
Titel: Swemlesse vir 'n meermin
Uitgever: NB Publishers
ISBN: 9780624071051
ISBN boekversie: 9780624071044
Editie: 1
Prijs: € 10.52
Verschijningsdatum: 05-05-2015
Inhoudelijke kenmerken
Categorie: General
Taal: Afrikaans
Imprint: Tafelberg
Technische kenmerken
Verschijningsvorm: E-book
 

Inhoudsopgave:

Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as jy verlief is op ’n ouer seun wat nie eens weet wat jou naam is nie en waarskynlik nooit sal weet nie, want hy is óók verlief op die gewildste, mooiste, coolste meisie in jou klas? En waarom kan niemand behalwe jy agterkom hierdie meisie is eintlik ’n total fake nie? Is daar iets verkeerd met jou? Dis sulke soort lewensbelangrike raad wat jy hier gaan kry. Asook raad oor familie, ouers, broers en susters. Oor skool en geld en geluk en klere en allerhande dinge waaraan ek nog langs die pad sal dink.\n\nToe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, hét sy aanhou skryf, aan ’n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het ’n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie?
leveringsvoorwaarden privacy statement copyright disclaimer veelgestelde vragen contact
 
VUBOEKHANDEL.NL VU Boekhandel boekverkopers sinds 1967